首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die evaluering van’n ontwikkelingsprogram gerig op werknemers se lokus van beheer
  • 本地全文:下载
  • 作者:Els, D. A. ; Linde, L. H. ; Rothmann, S.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:2001
  • 卷号:27
  • 期号:3
  • 页码:24-29
  • DOI:10.4102/sajip.v27i3.20
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Human resource development should provide for the development of an internal locus of control and autonomous behaviour, as well as for the overcoming of external control. The aim of this research was to determine the effect of a development programme aimed at the locus of control of employees in a financial institution. A two-group design with a pre-, post- and post-post-measurement was used to evaluate the programme. Twenty-eight employees were allocated randomly to either an experimental or a control group. The development programme contributed to a significant increase in the internal locus of control and autonomous behaviour of the experimental group (compared with the control group) immediately following the development programme and three months after the completion thereof. Opsomming Menslikehulpbron-ontwikkeling behoort voorsiening te maak vir die aanleer van ’n interne lokus van beheer en outonome optrede asook die afkeer van eksterne beheer. Die doelstelling van hierdie navorsing was om die uitwerking te bepaal van ’n ontwikkelingsprogram wat op werknemers in ’n finansiele instelling se lokus van beheer gerigwas. ’n Tweegroepntwerpmet ’n voor-, na- en na-nameting is gebruik omdie e¡ek van die programte evalueer. Agt en twintig werknemers is ewekansig aan ’n eksperimentele en kontrolegroep toegewys. Die ontwikkelingsprogram het daartoe bygedra dat die eksperimentele groep (vergeleke met die kontrolegroep) se interne lokus van beheer en outonome optrede direk na afloop van die ontwikkelingsprogramen drie maande na die voltooiing daarvan beduidend toegeneem het.
国家哲学社会科学文献中心版权所有