首页    期刊浏览 2024年10月05日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Persoonlikheids eienskappe as voorspellers van die loopbaansukses van provinsiale verkeersbeamptes
  • 本地全文:下载
  • 作者:Geldenhuys, Andre ; Visser, Delene ; Crafford, Anne
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:2001
  • 卷号:27
  • 期号:3
  • 页码:44-50
  • DOI:10.4102/sajip.v27i3.24
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:The effective selection of competent provincial traffic officers has become an urgent necessity for provincial governments. Due to a lack of relevant research on which selection decisions can be based, a study was conducted on a total of 206 respondents from the Free State Provincial Government to determine whether differences exist between the personality profiles of successful and relatively unsuccessful provincial traffic officers. No statistically significant differences were found between the successful and unsuccessful groups on the 16 Personality Factor Questionnaire.Various shortcomings of the study are discussed and recommendations for research suggested. Opsomming Die doeltreffende keuring van bekwame provinsiale verkeersbeamptes het dringend noodsaaklik geword vir provinsiale regerings.Vanwee onvoldoende toepaslike navorsing waarop keuringsbesluite gebaseer kan word, is ’n ondersoek in die Vrystaatse Provinsiale Regering op 206 provinsiale verkeersbeamptes uitgevoer om te bepaal of daar verskille bestaan tussen die persoonlikheidsprofiele van suksesvolle en relatief onsuksesvolle beamptes. Geen statisties beduidende verskille ten opsigte van die faktore van die 16- Persoonlikheidsfaktorvraelys is tussen die suksesvolle en onsuksesvolle groepe gevind nie.Verskeie beperkings van die ondersoek is bespreek en voorstelle vir toekomstige navorsing is gemaak.
国家哲学社会科学文献中心版权所有