摘要:This research measured the role that sense of coherence (SOC) plays on an individual and group level during group relations training, presented to fifty-eight managers, using Antonovsky’s scale and an semi-structured interview. The individual measuring high on SOC showed more understanding of group dynamics,made more use of own existing resources to cope with anxiety and found the experience challenging and meaningful, than the low measuring individual. On the group level, the split between high and lowled to projective identification: the high SOC individuals contain competence and the low, incompetence.Recommendations for future group relations training are formulated. Opsomming Hierdie navorsing meet die rol wat sin vir koherensie (SOC) op individuele en groepvlak tydens groepverhoudinge opleiding speel soos aangebied vir agt-en-vyftig bestuurders, en gemeet met Antonovsky se skaal en ’n semi-gestruktureerde onderhoud. Die individuwat hoogmeet op SOC toon’n beter begrip van groepdinamika, maak meer gebruik van eie bestaande hulpbronne om met angs te cope, en vind die ervaringmeer uitdagend en betekenisvol, as die individu wat laag meet. Op groepsvlak lei die verdeling tussen hoog en laag na projektiewe identifikasie: die hoe SOC individue ‘‘behou’’ bevoegdheid en die lae, onbevoegdheid. Aanbevelings vir toekomstige groepsverhoudinge opleiding word geformuleer.