摘要:The construct validity of the Career Resilience Questionnaire (Fourie & VanVuuren, 1998) was investigated by means of an oblique multiple groups factor analysis.The highest factor structure coefficients of several of the items did not coincide with the respective factors that the items were postulated to measure. In addition, the correlations among the factors cast doubt on the independence of some of the constructs. Opsomming Die konstrukgeldigheid van die CareerResilience Questionnaire (Fourie & VanVuuren,1998) is aan die hand van die gekorreleerde meervoudige-groeperingsmetode van faktorontleding ondersoek. Die resultate dui daarop dat verskeie items nie hulle hoogste faktorstruktuurkoeffisiente op die gepostuleerde faktore gehad het nie.Verder het die korrelasies tussen die faktore daarop gedui dat die gepostuleerde konstrukte nie onafhanklik is nie.