摘要:The objective of this research was to establish which factors inhibit or facilitate research productivity of a university as experienced by academics themselves. A survey design was used. The study population included the total academic personnel of a university (N = 457). A questionnaire was developed to determine which factors could affect the research productivity of personnel. A total of 237 completed questionnaires were received back. The results showed that various factors, including limited time, job overload and a lack of support, inhibit research productivity of personnel. Relatively few participants attributed low research productivity to a lack of own competence. Opsomming Die doel van hierdie navorsing was om vas te stel watter faktore navorsingsproduktiwiteit van ‘n universiteit belemmer en watter faktore dit fasiliteer soos deur akademici self beleef word. ‘n Opname-ontwerp is gebruik. Die studiepopulasie het bestaan uit al die akademiese personeellede van ‘n universiteit (N = 457). ‘n Totaal van 237 volledige vraelyste is terugontvang. Die resultate het aangedui dat verskeie faktore, waaronder gebrekkige tyd, oorlading en ‘n gebrek aan ondersteuning die navorsings produktiwiteit van personeellede belemmer. Relatief min deelnemers het egter tekortkominge in hul bevoegdhede as ‘n belemmerende faktor ten opsigte van navorsingsproduktiwiteit geïdentifiseer.