摘要:Relatively high numbers of suicides occur in the South African Police Services. The objective of this research was to determine the relationship between sense of coherence, generalised self-efficacy, locus of control and coping on the one hand and suicide ideation among police personnel on the other hand. The study population (N = 287) consisted of uniformed police personnel in the North West Province. The results showed that sense of coherence and generalised self-efficacy are related to suicide ideation of police members. A discriminant analysis showed that sense of coherence, coping strategies and medical status correctly classified 81,48% of participants who scored high on suicide ideation. Opsomming ‘n Relatiewe hoë getal selfmoorde kom in die Suid-Afrikaanse Polisiediens voor. Die doelstelling van hierdie navorsing was om die verband tussen koherensiesin, algemene selfdoeltreffendheid, lokus van beheer en coping enersyds en selfmoorddenkbeeldvorming van polisiepersoneel andersyds te bepaal. Die studiepopulasie (N = 287) het bestaan uit polisiepersoneel in die Noordwes-Provinsie. Die resultate het aangetoon dat koherensiesin en algemene selfdoeltreffendheid verband hou met selfmoorddenkbeeldvorming by polisieper-soneel. ‘n Diskriminantontleding het aangetoon dat koherensiesin, coping-strategieë en mediese toestand 81,48% van die deelnemers met hoë tellings ten opsigte van selfmoorddenkbeeldvorming korrek geklassifiseer het.