摘要:The aim of this study was to develop and validate a questionnaire that measures the effectiveness of communication during organisational change interventions. A draft questionnaire was completed by a sample of convenience comprising 521 participants. The questionnaire contained 109 items in question format with a Likert-type response scale anchored at the extreme ends. The data was factor analysed and an iterative item analysis was executed. The results yielded a single scale with a Cronbach Alpha coefficient of 0,99. It is concluded, therefore, that the conceptualised domain of “communicating-for-change"? could be measured successfully through the use of the instrument developed in this study. Opsomming Die doel van hierdie studie was die ontwikkeling en validering van ‘n vraelys wat die doeltreffendheid van kommunikasie tydens organisatoriese veranderingsintervensies meet. ‘n Konsepvraelys is op ‘n geleentheidsteekproef van 521 deelnemers afgeneem. Die vraelys het bestaan uit 109 items in vraagformaat met ‘n Likert-tipe responsskaal wat by die ekstreme pole geanker is. Die data is gefaktoranaliseer en ‘n iteratiewe itemontleding is uitgevoer. Die resultate het ‘n enkele skaal met ‘n Cronbach Alfa koëffisient van 0,99 opgelewer. Daar is derhalwe aanvaar dat die gekonseptualiseerde domein van “kommunikasie-vir-verandering” suksesvol met die instrument wat in die studie ontwikkel is, gemeet kon word.