摘要:The job involvement of the individual seems to be potentially fundamental to the satisfaction of certain salient psychological needs that could lead to positive organizational implications. This study investigates the predictiveness of job involvement of 375 professionals in the pharmacy (n = 200) and accountancy (n = 175) occupations by means of Multiple Regression Analysis through personality characteristics and job satisfaction. A number of significant but weak relationships are reported varying between 1.29% and 9.85% common variance. Job involvement is predicted reasonably well for the total sample (19.35%) and the sub-samples of professionals (11.01% and 24.71% respectively). Opsomming Werkbetrokkenheid van die individu blyk potensiëel ’n fundamentele rol te speel in die bevrediging van sekere onderliggende psigologiese behoeftes, wat kan lei tot positiewe organisasie uitkomste. Hierdie studie van 375 professionele persone vanuit die apteker- (n = 200) en rekenmeester- (n = 175) beroepe ondersoek die verhouding en voorspelbaarheid van werkbetrokkenheid deur middel van Meervoudige Regressie Analise en werksatisfaksie en persoonlikheidstrekke faktore as onafhanklike veranderlikes. ’n Aantal stastisties betekenisvolle, maar matige verwantskappe word geraporteer (gemeenskaplike variansies tussen 1.29% en 9.85%). Werkbetrokkenheid is redelik goed voorspel vir die totale steekproef (19.35%) asook die professionele sub-groepe (11.01% en 24.71% onderskeidelik)