摘要:The aim of the study was to construct a normative instrument for measuring organisational citizenship. Based on studies done on organisational citizenship, a framework for identifying the locus of organisational citizenship was developed, and a questionnaire based on this framework was constructed. A factor analysis of the items of the instrument yielded two factors. These factors were interpreted as situational and dispositional loci of organizational citizenship. The two scales were subjected to item analysis and yielded reliability coefficients of 0,946 and 0,908 respectively. The implications of the findings are discussed. Opsomming Die doel van die studie was om ’n normatiewe meetinstrument te konstrueer om organisasieburgerskap te meet. ’n Raamwerk, gefundeer op navorsing oor organisasieburgerskap, is ontwerp en ’n vraelys gebaseer op dié raamwerk is gekonstrueer. ’n Faktorontleding van die items van die skaal het twee faktore opgelewer. Hierdie faktore is as situasionele en disposisionele lokusse van organisasieburgerskap geïnterpreteer. Die skale is vervolgens aan itemontleding onderwerp en het betroubaarhede van 0,946 en 0,908, onderskeidelik, opgelewer. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.