摘要:Change and organisational change are some of the most discussed topics of our time. Yet despite this, reported success rates for major organisational change initiatives remain exceptionally poor. Part of the problem is that contemporary change management practices assume a stable, unidimensional concept of organisational change. By contrast an analysis of organisational and systems thinking over the past five decades or so reveals an evolving concept of organisation and consequently invalidates the assumption of organisational change as a stable unidimensional concept. The evolving character of organisational change and its implications for change management practices are briefly indicated. Opsomming Verandering en organisasieverandering is van die mees besproke onderwerpe van ons tyd. Ten spyte hiervan bly die gerapporteerde sukseskoers vir primêre organisasieveranderingsinisiatiewe buitengewoon swak. Deel van die probleem is daarin geleë dat kontemporêre veranderingsbestuurspraktyke die aanname maak dat organisasieverandering ’n stabiele, een-dimensionele konsep is. In stryd hiermee toon ’n ontleding van organisasieen sisteemdenke oor die afgelope vyf of so dekades egter ’n ontwikkelende konsep van organisasie wat gevolglik die aanname van ’n stabiele en een-dimensionele organisasieveranderingskonsep ongeldig verklaar. Die ontwikkelende karakter van organisasieverandering en die implikasies daarvan vir veranderingsbestuurspraktyke word kortliks aangedui.