摘要:This research explored the systems psychodynamic behaviour manifesting in the context of employment equity practices within three South African information technology organisations. In-depth interviews with the human resources practitioners involved, elicited seven themes around fantasies of power/opportunities, splits and defences, projective identification, paranoia, idealisation/competence, envy/guilt and coping styles. It was hypothesised that the experience around employment equity in these organisations got stuck in the paranoid-schizoid position, that the system was unconsciously colluding to keep the status quo, and that idealisation was projected on the white subgroup while denigration was projected on previously disadvantages employees and candidates. Recommendations for more optimal coping with these behaviours were formulated. Opsomming Hierdie navorsing het die sistemies psigodinamiese gedrag ondersoek wat gemanifesteer het in die konteks van gelyke indiensneming in drie Suid-Afrikaanse inligtingstegnologie organisasies. Indiepte onderhoude met die betrokke menslike hulpbron praktisyns het sewe temas na vore gebring wat insluit fantasieë oor mag/geleenthede, spleet en verdedigings, projektiewe identifikasie, paranoia, idealisering/kompetensie, afguns/skuld en coping style. Die hipotese is geformuleer dat die ervaring rondom gelyke indiensneming in hierdie organisasies vasgehak het in die paranoïde-skisoïde posisie, dat die stelsel onbewustelik saamsweer om die status quo te handhaaf, en dat idealisering geprojekteer word op die wit subgroep terwyl swartsmeerdery geprojekteer word op die voorheen benadeelde werknemers en kandidate. Aanbevelings oor meer optimale coping met hierdie gedrag is geformuleer.