摘要:The Integrated Executive Experiential Learning Coaching model was applied in an information technology organisation. The aim of the research was to analyse and interpret the experiences of seven executives in the form of written essays from the systems psychodynamic perspective. The manifesting themes were, experiential learning facilitates the working through of defences; interdependency facilitates taking responsibility for the self; flight reactions inhibit owning and learning; transcending defences is needed to authorise the self in role; the difficulty of moving from the paranoid-schizoid to the depressive position and valuing all parts of the self; and containment facilitates self-authorisation. Recommendations towards more effective executive coaching are presented. Opsomming Die “Integrated Executive Experiential Learning Coaching model�? is toegepas in ’n inligtings tegnologie organisasie. Die doel van die navorsing was om die ervaring van sewe uitvoerende beamptes in opstel-formaat te analiseer en te interpreteer vanuit die stelsel psigodinamiese benadering. Die manifesterende temas was, ervaringeleer fasiliteer die deurwerk van verdedigingsmeganismes; interafhanklikheid fasiliteer die neem van selfverantwoordelikheid; vlug reaksies inhibeer eienaarskap en leer; die transendering van verdedigings is nodig vir self outorisering; die moeisaamheid van beweeg vanaf die paranoide-skisiode na die depressiewe posisie en waardering van alle gedeeltes van die self; en behouering fasiliteer self-outoriteit. Aanbevelings vir meer effektiewe uitvoerende afrigting is aangebied.