摘要:The aim of this research was to explore the dynamic nature of leader and team behaviour during organizational change, using five different organisational constellations or neurotic personality styles, namely the paranoid, schizoid, depressive, compulsive and histrionic styles. Qualitative research was conducted, comprising of two focus groups with eight psychologists consulting regularly to organisational change. The data was content analysed and interpreted from the systems psychodynamic stance. Each style’s leader and team behavioural manifestations are discussed. The findings and recommendations can be used by consulting psychologists towards understanding and implementing organisational change dynamics. Opsomming Die doel van hierdie navorsing was om die dinamiese aard van leier- en spangedrag tydens organisasieverandering te eksploreer, deur gebruik te maak van vyf verskillende organisasie konstelasies of neurotiese persoonlikheids style, naamlik die paranoide, skisoide, depressiewe, kompulsiewe en histrioniese style. Kwalitatiewe navorsing is uitgevoer, bestaande uit twee fokusgroepe met agt sielkundiges wat gereeld konsulteer in die veld van organisasieverandering. Die data is aan inhoudsanalise onderwerp en geinterpreteer vanuit die sisteem-psigodinamiese benadering. Elke styl se leier en span gedrag word bespreek. Die bevindinge en aanbevelings kan gebruik word deur sielkundiges in konsultasies ten einde organisasieveranderingsdinamika te verstaan en te implementeer.
关键词:Leader behaviour; Team behaviour; Organisational change