首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Mannekragbeplanning in Suid-Afrika
  • 本地全文:下载
  • 作者:Barnard, A. L.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1986
  • 卷号:12
  • 期号:1
  • 页码:9-16
  • DOI:10.4102/sajip.v12i1.454
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Manpower planning in South Africa. The state, the successes and the issues surrounding manpower in South Africa are discussed. A sample of 15 3 enterprises including inter alia state enterprises and government institutions was drawn. Only three parameters were studied, viz. production branch, size of the enterprise and area (region). It was striking to note the very prominent role played by personnel departments with regard to manpower issues. Manpower planning is more prominent in larger enterprises, while the attitude of top management was the single decisive factor with regard to the successful implementation of manpower planning. Opsomming Die stand, suksesse en vraagstukke van mannekragbeplanning in Suid-Afrika word bespreek. 'n Steekproef van 153 ondememings wat onder andere instansies en staatsondememings insluit, is getrek. Slegs drie parameters naamlik produksietak, grootte van die ondememing en ligging is ondersoek. Opvallend in die resultate was die baie prominente rol wat personeeldepartemente speel ten opsigte van mannekragaangeleenthede. Mannekragbeplanning kom meer tot sy reg by groter ondememings terwyl die houding van topbestuur die enkele deurslaggewende faktor ten opsigte van die suksesvolle implementering van mannekragbeplanning is.
  • 关键词:Mannekragbeplanning
国家哲学社会科学文献中心版权所有