摘要:The objective of this study is to determine the validity of a middle management assessment centre. Behaviourally Anchored Rating Scales were developed specifically for this purpose. The results testify to the validity of this assessment centre and lend support to the argument that assessment centres do indeed predict performance criteria (viz a viz potential/advancement criteria). The validity coefficients for the various dimensions are indicated. Opsomming Die doel van hierdie studie is om die geldigheid van 'n takseersentrum vir middelbestuur te bepaal. Vir die doel is gedragsgeankerde skale as kriterium spesiaal ontwikkel. Die resultate dui op die geldigheid van hierdie takseersentrum en verleen addisionele steun aan die argument dat takseersentrums wel prestasiekriteria (viz a viz potensiaal/bevorderingskriteria) voorspel. Die geldigheidskoeffisiente van die onderskeie bestuursdimensies word aangetoon.