摘要:The white workshy person in South Africa: Biographical features. From a literature survey a profile of the white male work-shy person is developed. Hypotheses as to how the work-shy differs from the working person are then formulated and tested empirically. Results indicate that the work-shy differs significantly from the working individual in terms of characteristics relating to affective (emotional), conative (motivational), social, intellectual, and physical functioning. Opsomming Aan die hand van 'n literatuurstudie word 'n beeld opgebou van, en hipoteses ontwikkel oor die biografiese kenmerke van die werkskuwe. Hierdie kenmerke word dan empirics vergelyk met die van die normaalwerkende persoon. Die resultate toon aan dat Suid-Afrikaanse werkskuwes beduidend van normaal-werkende persone verskil wat betref affektiewe (emosionele), konatiewe (wils), sosiale, intellektuele en fisiese funksionering.