摘要:The relationship between time orientation and achievement motivation. The aim of the study was to establish a method whereby achievement motivation and time orientation could be empirically linked within the framework of the 4- dimensional classification theory of human behaviour. These constructs were selected because of the assumed relationship which exists between them. The R-A Time Orientation Questionnaire of Augustyn and the Achievement Motivation Questionnaire of Pottas, Erwee, Boshoff and Lessing were administered to 350 experimental subjects to determine whether differences exist in the achievement motivation of individuals classified in different time orientations. The results confirmed that significant statistical differences in achievement motivation exist among individuals classified in the different time orientations. Opsomming Die doel van die studie was om 'n metode te bepaal waarvolgens prestasiemotivering en tydoriëntasie binne die raamwerk van die 4-dimensionele klassifikasieteorie van menslike gedrag empirics met mekaar verbind kan word. Die betrokke konstrukte is gekies vanwee die veronderstelde verband wat tussen hulle bestaan. Die R-A Tydonen- tasievraelys van Augustyn en die Prestasiemotiveringsvraelys van Pottas, Erwee, Boshoff en Lessing is aan 350 proefpersone geadministreer om te bepaal of daar verskille in prestasiemotivering bestaan by individue wat in verskillende tydoriëntasiestyle geklassifiseer is. Die resultate bevestig dat daar statistics beduidende verskille in prestasiemotivering by individue bestaan wat in verskillende tydoriëntasiestyle ingedeel is.