首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Perseptuele verskille tussen bestuurders en ondergeskiktes ten opsigte van prestasiebeoordeling
  • 本地全文:下载
  • 作者:le Roux, C. W. ; de Jager, L. C.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1991
  • 卷号:17
  • 期号:3
  • 页码:1-3
  • DOI:10.4102/sajip.v17i3.527
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Perceptual differences between managers and subordinates regarding performance appraisal. In order to determine the degree of similarity or disparity in perceptions of subordinates and managers regarding the administrative and developmental dimensions of performance appraisal a subsection (Satisfaction with the Performance and Developmental Appraisal) of the Leadership Analysis Questionnaire (LAQ)(Mount, 1983) was administered to 92 managers, 142 successful subordinates and 67 unsuccessful subordinates. The research reveals that no significant differences exist between the perceptions of successful and unsuccessful subordinates, and between subordinates and managers regarding the administrative and developmental dimensions of performance appraisal. Opsomming Ten einde die mate van ooreenstemming of die verskil in persepsies van ondergeskiktes en toesighouers ten opsigte van die administratiewe- en ontwikkelingsdimensies van prestasiebeoordeling te ondersoek is 'n onderafdeling ("Satisfaction with the Performance and Developmental Appraisal") van die "Leadership Analysis Questionnaire" (LAQ) (Mount, 1983) aan 92 bestuurders, 142 suksesvolle ondergeskiktes en 67 onsuksesvolle ondergeskiktes geadministreer. Dit blyk uit die ondersoek dat daar geen beduidende verskille tussen die persepsies van suksesvole en onsuksesvolle ondergeskiktes, en tussen ondergeskiktes en bestuurders ten opsigte van die administratiewe- en ontwikkelingsdimensies van prestasiebeoordeling bestaan nie.
  • 关键词:Bestuurders; Ondergeskiktes; Prestasiebeoordeling
国家哲学社会科学文献中心版权所有