首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die persoonlikheidseienskappe en bestuurspotensiaal van bestuursgemotiveerde persone
  • 本地全文:下载
  • 作者:Engelbrecht, A. S.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1994
  • 卷号:20
  • 期号:3
  • 页码:1-5
  • DOI:10.4102/sajip.v20i3.575
  • 语种:English
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:The personality traits and managerial potential of managerial motivated persons: In the ligth of criticisms of the psychometric suitability of existing measures of managerial motivation a new scale, the Managerial Motivation Questionnaire (MMQ), was developed. This was done on the basis of a comprehensive study of the literature on managerial motivation and the role-motivation theory of Miner. The MMQ demonstrated adequate internal consistency. The aim of this study is to clarify the construct validity of the MMQ. Significant and positive correlations were found between managerial motivation, overall managerial potential, and nine managerial dimensions. The construct validity of the MMQ was further supported by correlations between sixteen personality traits and managerial motivation. Opsomming In die lig van kritiek teen die psigometriese geskiktheid van bestaande meetinstrumente van bestuursmotivering is 'n nuwe skaal, die Bestuursmotiveringsvraelys (BMV)/ ontwikkel. Dit is gedoen op grond van die konseptuele omiyning van bestuursmotivering en die rolmotiveringsteorie van Miner. Die BMV vertoon toereikende interne konsekwentheid. Die doel van hierdie studie is om die konstrukgeldigheid van die BMV verder op te klaar. Beduidend positiewe korrelasies is tussen bestuursmotivering/ globale bestuurspotensiaal en nege bestuursdimensies gevind. Hierbenewens het die korrelasies tussen sestien persoonlikheidseienskappe en bestuursmotivering verdere ondersteunende bewyse gelewer van die konstrukgeldigheid van die BMV.
  • 关键词:Industrial psychology;Persoonlikheidseienskappe; bestuurspotensiaal; bestuursgemotiveerde persone
国家哲学社会科学文献中心版权所有