摘要:The Journal of Industrial Psychology: In business for 20 years. Reasons for the establishment and the development of the Journal are presented. Statistics are provided regarding the number of manuscripts received, rejected and published, the designation of first authors, the contents of articles, language distribution, etc. In conclusion a number of factors contributing to the success of the journal are identified i.e. absolute outonomy with respect to editorial policy, financial independency, ideological neutrality regarding points of view expressed in articles, and a hardworking, committed editorial board. Opsomming Die redes vir die ontstaan en die ontwikkelingsgeskiedenis van die Tydskrif vir Bedryfsielkunde word geskets. Statistiek met betrekking tot aantal manuskripte ontvang, aantal afgekeur en geplaas, herkoms van hoofouteurs, inhoud van artikels, taalverdeling, en so meer word aangebied. Ten slotte word die volgende sukses faktore geidentifiseer naamlik absolute outonomie wat betref redaksionele beleid, finansiele onafhanklikheid, neutraliteit ten opsigte van ideologiese standpunte en die hardwerkendheid en pligsbesef van redaksielede.
关键词:Industrial psychology;Die tydskrif; Bedryfsielkunde; 20 jaar