首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die effek van intelligensie op die verhouding tussen lokus van kontrole en taakkompleksiteit
  • 本地全文:下载
  • 作者:de Kock, F. G. ; Roodt, G.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1995
  • 卷号:21
  • 期号:3
  • 页码:12-17
  • DOI:10.4102/sajip.v21i3.593
  • 语种:English
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:The effect of intelligence on the relationship between locus of control and task complexity. The aim of the study was to establish the effects of intelligence on the relationship between locus of control and task complexity. These constructs were selected by virtue of their importance in the literature, as well as the lack of empirical research regarding the assumed relationship which exists between them. The Human Sciences Research Council's (HSRC) General Scholastic Aptitude Test (ASAT) was used for measuring intelligence, Duttweiler's Internal Control Index (ICI) was used for determining locus of control and the Raven's Advanced Progressive Matrices (APM) was used as a criterion for coping with task complexity. These instruments were administered to 292 subjects to determine whether the relationship between locus of control and task complexity was effected when the effect of intelligence was controlled. The results indicated a significant relationship between locus of control and task complexity, however the relationship was no longer significant after the effect of intelligence was controlled. Opsomming Die doel van die studie was om die effek van intelligensie op die verhouding tussen lokus van kontrole en taak-kompleksiteit te ondersoek. Hierdie konstrukte is gekies na aanleiding van hulle belangrikheid in die literatuur asook die leemte in empiric se navorsing rakende die veronderstelde verband wat tussen hulle bestaan. Die Algemene Skolastiese Aanlegtoets (ASAT) van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) is gebruik vir die meting van intelligensie, die Internal Control Index (ICI) van Duttweiler is gebruik vir die meting van lokus van kontrole en die Advanced Progressive Matrices (APM) van Raven is gebruik as maatstaf vir die bantering van taakkompleksiteit. Die genoemde meetinstrumente is op 292 proefpersone toegepas om te bepaal of die verband tussen lokus van kontrole en taakkompleksiteit geaffekteer word wanneer daar vir die effek van intelligensie gekontroleer is. Die resultate toon 'n statistics betekenisvolle verband tussen lokus van kontrole en taakkompleksiteit, hoewel die verband onbeduidend was nadat die effek van intelligensie beheer is.
  • 关键词:Industrial psychology;Intelligensie; lokus van kontrole; taakkompleksiteit
国家哲学社会科学文献中心版权所有