首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die invloed van reuke op die werksatmosfeer van saalpersoneel binne 'n gespesialiseerde verpleegopset
  • 本地全文:下载
  • 作者:Jacobs, M. ; Barnard, A. L.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1996
  • 卷号:22
  • 期号:3
  • 页码:21-26
  • DOI:10.4102/sajip.v22i3.612
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:The influence of odours on the work atmosphere of ward personnel within a specialised healthcare setting. The purpose of the investigation was to determine whether pleasant odours could make a positive contribution to the disposition of ward staff and their experience of the work ambience. A random test method was used to select two samples from a possible four wards. The sixteen men and women were allocated to experimental and control groups at random. The results indicate that odours could make a positive difference to the disposition of workers. No such positive influence was, however, observed with regard to the work ambience. Opsomming Die doel van die ondersoek was om vas te stel of aangename reuke die gemoedstoestand en belewenis van die werksatmosfeer van saalpersoneel positief kan beinvloed. Die lotingsmetode is gebruik om uit vier sale, twee ewekansige groepe te selekteer. Die sestien mans en vroue is ewekansig toegedeel aan 'n eksperimentele en kontrolegroep. Die resultate wys dat reuke wel 'n positiewe verskil aan die gemoedstoestand van 'n werker kan maak. Geen sodanige positiewe invloed is egter ten opsigte van werksatmosfeer waargeneem nie.
  • 关键词:Reuke op die werksatmosfeer; Gespesialiseerde verpleegopset
国家哲学社会科学文献中心版权所有