首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Selfbeoordeling as 'n voorspeller van waargenome gesimuleerde bestuursvermoë, soos gemeet in 'n takseersentrum
  • 本地全文:下载
  • 作者:De Beer, N. ; Van Vuuren, L. J.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1997
  • 卷号:23
  • 期号:1
  • 页码:12-20
  • DOI:10.4102/sajip.v23i1.617
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Self assessment as a predictor of perceived simulated managerial ability as measured by an assessment centre. The purpose of this study was to establish how accurately a person could assess his own managerial ability. With this in mind, a self-assessment questionnaire was developed. The questionnaire was completed by the participants both before and after participation in an assessment centre. It measured, per managerial dimension, the judgment of the participant that his managerial ability complies with that of a senior departmental manager in the organisation. The before-centre self-assessment scores correlate meaningfully with the after-centre self assessment scores. The selfassessment scores are, however, a poor predictor of the observed simulated managerial ability. Opsomming Die doel met hierdie studie was om te bepaal in watter mate 'n persoon sy bestuursvermoë korrek kan beoordeel. Met die oog hierop is 'n selfbeoordelingsvraelys ontwerp, wat voor sowel as direk na afloop van deelname aan 'n takseersentrum deur die deelnemers voltooi is. Die vraelys het/ per bestuursdimensie, die mate waarin 'n deelnemer van mening is dat sy bestuursvermoë voldoen aan die van 'n senior afdelingsbestuurder in die organisasie, gemeet. Die voor-sentrum selfbeoordelingtellings en die na-sentrum selfbeoordeling-tellings korreleer betekenisvol. Die voorsentrum selfbeoordelingtellings is egter 'n swak voorspeller van die waargenome gesimuleerde bestuursvermoë.
  • 关键词:Selfbeoordeling; Gesimuleerde bestuursvermoë
国家哲学社会科学文献中心版权所有