摘要:This article deals with the recognition of cultural variation and related variables as moderators of psychological test performance in South Africa. Attention is paid to historical approaches, present issues and trends emerging in this field. The studies discussed include those on cognitive and personality tests and factors surrounding their use and interpretation. The comparability of test scores and how this relates to bias and fairness are discussed. Related perspectives from industry and questions as to future options regarding assessment are also raised. Opsomming Hierdie artikel handel oor die erkenning van die moderator- of bemiddelingsrol wat kulturele variasie en verwante veranderlikes speel by sielkundige toetsprestasie in Suid Afrika. Aandag word geskenk aan histonese benaderings, huidige kwessies en neigings wat in die veld ontstaan. Studies van kognitiewe en persoonlikheidstoetse en faktore wat hierdie toetse se gebruik en interpretasie omvou, word bespreek. Die verband tussen die vergelykbaarheid van toetscellings en sydigheid en billikheid word aangedui. Verwante sienings vanuit die nywerheidswêreld, en vrae oor toekomstige moontlikhede met betrekking tot evaluering word ook gelug.