摘要:The scores of 700 Afrikaans-speaking university students on the Comrey Personality Scales and the 16 Personality Factor Questionnaire were subjected to an inter-battery factor analysis. This technique uses only the correlations between two sets of variables and reveals only the factors that they have in common. Three of the Big Five personality factors were revealed, namely Extroversion, Neuroticism and Conscientiousness. However, the Conscientiousness factor contained a relatively strong unsocialised component and in this regard it is similar to Eysencks Psychoticism factor. The results support the construct validity of the Comrey Personality Scales and the 16 Personality Factor Questionnaire. Implications for personality questionnaire design and validation are discussed. OpsommingDie tellings van 700 Afrikaanssprekende universiteitstudente vir die Comrey Persoonlikheidskale en die 16 Per- soonlikheidsfaktorvraelys is aan 'n interbattery-faktorontleding onderwerp. Hierdie tegniek gebruik slegs die korrelasies tussen twee stelle veranderlikes en ontbloot slegs faktore wat die twee stelle veranderlikes gemeen het. Drie van die faktore van die vyfFaktormodel is blootgele, naamlik Ekstroversie, Neurotisisme en Konsensieusheid. Die Konsensieusheidsfaktor het ook n relatief sterk ongesosialiseerdheidskomponent ingesluit en in hierdie sin is dit soortgelyk aan Eysenck se Psigotisisme faktor. Die resultate ondersteun die konstrukgeldigheid van die Comrey Persoonlikheidskale en die 16 Persoonlikheidsfaktorvraelys. Implikasies vir die ontwerp en validering van persoonlikheidstoetse word bespreek.