摘要:Previously the authors reported on a study in which an attempt was made at defining and measuring the construct career resilience (Fourie & Van Vuuren, 1998). The present article continues this investigation by reporting on the relationship between career resilience and career anchors, as defined in Scheins (1975; 1978; 1990; 1992) career anchor model. The aim of the study was to determine whether career anchor patterning could potentially inhibit or facilitate individuals' levels of career resilience. The "Career Resilience Questionnaire" (CRQ) (Fourie & Van Vuuren, 1998) together with Scheins (1990) "Career Orientations Inventory" (COI) were administered to 352 skilled employees. The findings regarding the statistical relationship between the two constructs are discussed. Opsomming Loopbaanankers en loopbaangehardheid: supplementere konstrukte? In n vorige publikasie van Fourie en Van Vuuren (1998) is die bevindinge aangaande die afbakening en meting van die konstruk, loopbaangehardheid, gerapporteer. In die huidige artikel word die ondersoek voortgesit met 'n beskrywing van die verwantskap tussen loopbaangehardheid en loopbaanankers, soos gedefinieer in die loopbaanankermodel van Schein (1975; 1978; 1990; 1992). Die doel met die studie was om te bepaal of die mate van loopbaanankerontplooiing individuele vlakke van loopbaangehardheid potensieel fasiliteer ofinhibeer. Die "Career Resilience Questionnaire" (CRQ) (Fourie & Van Vuuren, 1998) is tesame met die "Career Orientation Inventory" (COI) (Schein, 1990) op 352 geskoolde werknemers geadministreer. Die bevindinge betreffende die statistiese verwantskap tussen die twee konstrukte word bespreek.
关键词:human resource management;Career anchors; Career resilience