摘要:This research covered the strategic intent for the transport industry and an overview of Transport Authorities in the municipal sphere of government. Representative sets of strategic management and change navigation models, as well as Swanepoel’s (2001) model being used in the management of change in the public sector, were reviewed. An integrated strategic management model, which incorporates principles from strategic management and change navigation, is proposed for navigating the establishment of Transport Authorities. This model consists of six phases, namely: Awareness and Mobilisation; Strategic Synthesis and Choice; Strategy Crafting; Strategy Implementation; Performance Monitoring and Review; and Stabilisation. Recommendations follow regarding the validation of the model in a pilot project. Opsomming Hierdie navorsing het gefokus op die strategiese oogmerk vir die vervoerindustrie en ’n literatuuroorsig van Vervoerowerhede op munisipale regeringsvlak. Verteenwoordigende modelle vir strategiese bestuur en veranderingsbestuur, asook Swanepoel (2001) se bestuursmodel wat aangewend word vir die bestuur van verandering in die openbare sektor, word bespreek. ’n Geïntegreerde strategiese bestuursmodel, wat die grondslae van strategiese bestuur en veranderingsbestuur inkorporeer, word voorgestel om die stigting van Vervoerowerhede te stuur. Hierdie bestuursmodel bestaan uit ses fases, naamlik: Bewuswording en Mobilisering; Strategiese Analise en Keuse; Strategie Formulering; Strategie Implementering; Prestasiemonitering en Hersiening; en Stabilisering. Aanbevelings word gemaak rakende die bekragtiging van die model in ’n proefprojek.