首页    期刊浏览 2025年02月22日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Sinsontkenning in Suid-Afrikaanse Gebaretaal: ’n Gevallestudie
  • 本地全文:下载
  • 作者:Courtney de Barros ; Courtney de Barros ; Ian Siebörger
  • 期刊名称:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
  • 印刷版ISSN:0258-2279
  • 出版年度:2016
  • 卷号:37
  • 期号:2
  • 页码:e1-e13
  • DOI:10.4102/lit.v37i2.1285
  • 语种:English
  • 出版社:African Online Scientific Information Systems (Pty) Ltd t/a AOSIS
  • 摘要:Soos ander gebaretale, maak Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) gebruik van beide die hande en ander dele van die liggaam om ontkenning uit te druk. In hierdie gevallestudie word naturalistiese data voorsien deur twee moedertaal-gebruikers van SAGT geanaliseer om die sintaktiese verhouding tussen hierdie twee wyses van ontkenning te toon. Ons gebruik ’n Principles and Parameters-benadering en Government and Binding Theory om die sintaksiese omvang van ontkenning in ons SAGTdata te ondersoek. Uit ons waarneming blyk dat ’n skud van die kop van kant tot kant skynbaar die vernaamste merker van ontkenning in ‘n SAGT-sin uitmaak. ’n Negatiewe deeltjie wat met die hande gemaak word aan die einde van die sin, NIE, speel ’n sekondêre rol. Ons beskryf die negatiewe kopskud as ’n kenmerk-draende voegsel wat onderliggend in die hoof van NegP gegenereer word en V-na-Neg-verhoging inisieer. Die negatiewe deeltjie NIE lyk asof dit onderliggend in die Spesifiseerder van NegP gegenereer word. Voorstelle vir verdere sinktaktiese ondersoek van SAGT word ten slotte gemaak.
国家哲学社会科学文献中心版权所有