首页    期刊浏览 2025年10月15日 星期三
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Verlossing en die verbeelding van die kinderjare: Dickens se voorstelling van kinders in A Christmas Carol
  • 本地全文:下载
  • 作者:David E. Robinson ; David E. Robinson
  • 期刊名称:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
  • 印刷版ISSN:0258-2279
  • 出版年度:2016
  • 卷号:37
  • 期号:1
  • 页码:e1-e8
  • DOI:10.4102/lit.v37i1.1307
  • 语种:English
  • 出版社:African Online Scientific Information Systems (Pty) Ltd t/a AOSIS
  • 摘要:Hierdie artikel oorweeg die uitbeelding van kinders in Dickens se bekendste Kersboek. Sentraal in hierdie staan die oorweging van die historiese omstandighede waarin hierdie boek geskryf is, asook Dickens se eie kinderjare en die moontlikheid van verlossing, deur die mag van die verbeelding, uit die negatiewe gevolge van sosiale omstandighede en persoonlike keuses. Die veranderende opvatting van die Victoriaanse kind, van die idee dat kinders van nature sondig is tot die idee dat hulle suiwer en onskuldig is, plaas hierdie literêre werk histories en teoreties. Die rol van Dickens se herinneringe aan sy kinderdae en die invloed daarvan op sy werk word bespreek. Die werk van Edmund Wilson en die kenner van kinderliteratuur, Adrienne Gavin, word ingesluit in hierdie oorweging van die kort roman.
国家哲学社会科学文献中心版权所有