首页    期刊浏览 2024年11月29日 星期五
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Freud, Said en die antieke en klassieke wêreld
  • 本地全文:下载
  • 作者:Roger M. Field ; Roger M. Field
  • 期刊名称:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
  • 印刷版ISSN:0258-2279
  • 出版年度:2016
  • 卷号:37
  • 期号:1
  • 页码:e1-e8
  • DOI:10.4102/lit.v37i1.1234
  • 语种:English
  • 出版社:African Online Scientific Information Systems (Pty) Ltd t/a AOSIS
  • 摘要:Sigmund Freud se lesing van die klassieke endie Griekse mitologie is goed gedokumenteer. In teenstelling daarmee, het Edward Said selesing van Freud min aandag ontvang. Hierdie artikel stel drie hoofkwessies aan die orde: WatSaid en Freud oor antieke en klassieke Griekse literatuur gedink het en hoe hulle dit gebruikhet; die wyse waarop Said Freud se lesing van die antieke en klassieke wêreld gelees het; diebetekenis van ambivalensie en analogie vir hierdie lesings. Die gevolgtrekking van die artikelis dat daar ʼn noodwendige verwantskap tussen analogie en ambivalensie bestaan. Hoofsaaklikchronologies aangepak, steun hierdie lesing ook op Freud se opvattings oor latentheid enrepressie om aan te toon hoe Said se opvattings oor ambivalensie en analogie verander het. Indie geval van Said, is dit moontlik om sommige van die veranderings toe te skryf aan dieimpak van Bernal se Black Athena, wat hom aangemoedig het om die opvattings van dieantieke Griekse samelewing onderliggend aan Oriëntalisme te heroorweeg, en aan die narratiefwat Bernal geïnspireer het, naamlik Kuhn se The structure of scientific revolutions. Latentheid enrepressie maak dit moontlik om voorgeskiedenisse postuleer. Die artikel ondersoek derhalweook die wyse waarop Freud en Said verplig was om kontinuïteite tussen voorgeskiedenis engeskiedenis, en tussen individuele en massapsigologie te veronderstel.
国家哲学社会科学文献中心版权所有