摘要:Contributions made by South African universities over decades to the training of personnel practitioners are reviewed and the status of Industrial Psychology as a profession is discussed. A few misconceptions about ethical conduct are criticised in the light of the internationally accepted criteria of professional behaviour. OpsommingDie bydrae wat die Suid-Afrikaanse universiteite oor die dekades heen gelewer het tot die opleiding van personeelpraktisyns, en die stand van die bedryfsielkunde professie en praktyk word bespreek. Enkele dwalinge in bedryfsielkundige praktyk word nader toegelig en besweer aan die hand van internasionaal erkende norme.