首页    期刊浏览 2024年11月30日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die meting van die gelyktydige hantering van teenstrydige en dubbelsinnige inligting as kritieke eienskap in 'n verskeidenheid van Beroepe
  • 本地全文:下载
  • 作者:de Villiers, W. S. ; van W Raubenheimer, I.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1983
  • DOI:10.4102/sajip.v0i0.345
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Since very little is known about how to deal with conflicting and ambiguous information as a work attribute an attempt was made to define this particular construct and subject it to empirical research. An instrument (the in basket exercise) was developed to measure employees' efficiency in dealing with conflicting and ambiguous information. This instrument together with instruments for measuring a number of related traits were administered to 468 subjects. It was determined that the capacity to deal with conflicting and ambiguous information has a certain relationship with intelligence and sensory cognitive judgement. No relationship could be found with certain personality traits. In all probability a separate construct is indicated by this research.OpsommingMin informasie bestaan omtrent die hantering van teenstrydige en dubbelsinnige inligting as kritieke vermoë in vele werksituasies. Met hierdie ondersoek is daar gepoog om die konstruk te omlyn en aan 'n empiriese verifiering te onderwerp. ‘n Meetinstrument (posmandjie) is ontwikkel om die hantering van teenstrydige en dubbelsinnige inligting te meet en is saam met ander meetinstrumente ter omlyning van die genoemde konstruk aan twee groepe proefpersone geadministreer. Daar is vasgestel dat hierdie vermoë verband hou met intellektuele vermoëns en sensories kognitiewe oordeel en nie met sekere persoonlikheids- en ander determinante van mens like gedrag nie en dat dit na alle waarskynlikheid dui op die bestaan van 'n afsonderlike werksvermoë of konstruk.
  • 关键词:meting; hantering; teenstrydige; dubbelsinnige inligting; Beroepe
国家哲学社会科学文献中心版权所有