首页    期刊浏览 2025年07月14日 星期一
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Towards validation of a Theory: The Relation of Aesthetic preference and Occupational group membership to time Orientation
  • 本地全文:下载
  • 作者:Theron, A. L.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1983
  • DOI:10.4102/sajip.v0i0.350
  • 语种:English
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Die verband tussen vier tydoriëntasiestyle en voorkeur vir vier groepe van non-figuratiewe skilderye en vier beroepskeuses is bepaal ten einde vas te stel of tydoriëntasie 'n geldige klassifikasiedimensie van gedrag is. Variansieontleding (N = 140) toon verskille aan tussen kompleksdinamiese tydoriëntasiestyle en voorkeur vir kompleksdinamiese skilderye. 'n Gebeurlikheidsontleding dui positiewe korrelasies tussen kompleks-dinamiese tydoriëntasiestyle en geassosieerde beroepsgroepe aan en ook positiewe korrelasies tussen minder kompleksdinamiese tydoriëntasiestyle en beroepsgroepe wat konseptueel daarmee geassosieer kan word. Die resultate toon aan dat tydoriëntasie geldig mag wees vir die klassifikasie van beroepsgroepe en gedeeltelik geldig vir die klassifisering van estetiese voorkeur.
  • 关键词:validation; Aesthetic preference; Occupational; Orientation
国家哲学社会科学文献中心版权所有