首页    期刊浏览 2025年07月13日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Toetsing van bekende veranderlikes aangaande die houdings wat deur Setswana T1-sprekende universiteitstudente gehuldig word ten opsigte van hul T1
  • 本地全文:下载
  • 作者:Thabo Ditsele ; Thabo Ditsele
  • 期刊名称:Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies
  • 印刷版ISSN:0258-2279
  • 出版年度:2017
  • 卷号:38
  • 期号:1
  • 页码:e1-e15
  • DOI:10.4102/lit.v38i1.1301
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:African Online Scientific Information Systems (Pty) Ltd t/a AOSIS
  • 摘要:Vorige taalhoudingstudies onder openbare universiteitstudente in Suid-Afrika, het getoon dat hierdie vyf veranderlikes: geslag; ouderdomsgroep; studiejaar; vlak van studie; en studieveld, studente se houdings teenoor tale beïnvloed. Dus was die doel van hierdie opname om te bepaal of die toetsing van hierdie veranderlikes op Setswana T1-sprekende universiteitstudente (n = 247), vorige studies sal bevestig, aangesien dit die eerste studie is wat uitsluitlik data insamel onder Setswana T1-sprekende universiteitstudente by vyf universiteite (beide openbare en privaat) in Tshwane en Johannesburg, tot doktorale vlak. Nog nooit vantevore is data ingesamel onder studente by private universiteite in Suid-Afrika nie. Hierdie gaping het veralgemenings in vorige opnames ten opsigte van alle universiteitstudente verswak. Gemengde metodes is gebruik om data, wat geanaliseer is met behulp van gemiddeldes, chi-kwadraattoets en persentasies, in te samel. Die vyf veranderlikes is getoets vir statistiese betekenisvolheid in die beïnvloeding van taalhoudings. Alles behalwe een veranderlike (geslag) het statisties-beduidende verhoudinge (p ≤ 0.05) gehad met ten minste een van die geslote-einde vrae. Oor die algemeen, het die respondente hulle T1 waardeer en dit relevant geag in hul lewens en die samelewing waarin hulle woon.
国家哲学社会科学文献中心版权所有