首页    期刊浏览 2025年12月04日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die akademie in Suid-Afrika: 'n Vervullende professie?
  • 其他标题:Academe in South Africa: A fulfilling profession?
  • 本地全文:下载
  • 作者:van der Walt, J.L. ; Wolhuter, C.C. ; Potgieter, F.J.
  • 期刊名称:Koers
  • 印刷版ISSN:2304-8557
  • 出版年度:2009
  • 卷号:74
  • 期号:3
  • 页码:409-435
  • 出版社:AOSIS (Pty) Ltd.
  • 摘要:Suid-Afrikaanse akademici huldig 'n kollektiewe waardestelsel. Ander waardestelsels beïnvloed egter hulle waardestelsel sowel as hulle akademiese werk. Hulle werk tipies in 'n institusionele, nasionale en internasionale konteks, elkeen met 'n eie waardehiërargie. 'n Teoretiese bespreking van (die rol van) waardes in die akademiese werksomgewing word opgevolg met 'n oorsig van die professionele waardes van Suid-Afrikaanse akademici soos gemeet met behulp van die Changing Academic Profession (CAP)-opname wat in 2008 uitgevoer is. Hierdie opname het aan die lig gebring dat daar byvoorbeeld 'n gaping bestaan tussen die institusionele waardehiërargie en dié van die akademiese professie. Die gevolgtrekking kan derhalwe gemaak word dat baie Suid-Afrikaanse akademici relatief onvervulde professionele lewens lei, onder meer omdat hulle in 'n omgewing (verskeie kontekste) moet werk wat vol teenstrydighede is. Hierdie probleme moet aandag geniet ter wille van die welsyn van sowel die akademiese professie as die hoëronderwyssektor.
  • 其他摘要:South African academics possess a collective value system. However, other value systems impact not only on their value system but also on their academic work. They typically find themselves working in an institutional, a national and an international context, each with its own hierarchy of values. A theoretical discussion of (the role of) values in the academic workplace is followed by an overview of the professional values held by South African academics as measured by means of the Changing Academic Profession (CAP) Survey, which was carried out in 2008. The survey revealed, for instance, a rift between the institutional value hierarchy and that of the academic profession. It can therefore be concluded that many South African academics seem to lead relatively unfulfilled professional lives, among others, because they find themselves working in an environment (various contexts) with many contradictions. These problems should be addressed for the sake of the well-being of both the academic profession and of the higher education sector.
  • 关键词:akademiese professie;Changing Academic Profession (CAP)-opname;hoëronderwys;werkstevredenheid
  • 其他关键词:academic profession;Changing Academic Profession (CAP) Survey;higher education;job satisfaction
国家哲学社会科学文献中心版权所有