首页    期刊浏览 2025年08月03日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die praktyk van Wiskunde-onderwysersamewerking soos gefundeer in die leergemeenskapsraamwerk en die uitnodigende onderwysbenadering
  • 其他标题:The practice of Mathematics teacher collaboration as grounded in the learning community framework and the invitational education approach
  • 本地全文:下载
  • 作者:Steyn, G M
  • 期刊名称:Tydskrif vir Geesteswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0041-4751
  • 出版年度:2015
  • 卷号:55
  • 期号:4
  • 页码:694-711
  • DOI:10.17159/2224-7912/2015/v55n4a13
  • 出版社:Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • 摘要:Studies toon dat modelle van samewerkende leer, onderwysers se metodes en leerders se prestasie kan verbeter. Hierdie gevallestudie, wat deel is van 'n groter studie, fokus daarop om Wiskunde-onderwysers se persepsies van hul samewerking in 'n laerskool, en hoe dit verband hou met die leergemeenskapsraamwerk en uitnodigende-onderwys-benadering, te verstaan. Data-insameling vir die kwalitatiewe studie sluit 'n fokusgroeponderhoud met onderwysers in die departement, skriftelike mededelings van onderwysers en individuele onderhoude met die skoolhoof in. Die data-ontleding maak die spesifieke verhoudings wat onderwysers gevorm het as 'n resultaat van hul samewerking, die formele en informele geleenthede vir samewerking tussen onderwysers en ook die impak - persoonlik en professioneel - wat samewerking op onderwysers gehad het, duidelik.
  • 关键词:leergemeenskappe;uitnodigende onderwys;primêre skool;gevallestudie;professionele ontwikkeling;Wiskunde-onderwysers
  • 其他关键词:learning communities;invitational education;primary school;case study;professional development;Maths teachers
国家哲学社会科学文献中心版权所有