首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die geldigheidsvereistes van 'n trust opnuut ondersoek Khabola v Ralithabo [2011] ZAFSHC 62
  • 本地全文:下载
  • 作者:Vorster, A. ; Coetzee, J.P.
  • 期刊名称:Potchefstroom Electronic Law Journal
  • 印刷版ISSN:1727-3781
  • 出版年度:2015
  • 卷号:18
  • 期号:5
  • 页码:1796-1810
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:Sabinet Online
  • 摘要:Vanweë die bruikbaarheid van 'n trust word dit universeel erken, aanvaar en gebruik. Die voordeel lê daarin dat trustgoedere nie deel uitmaak van 'n persoon se persoonlike boedelbates nie, maar tog 'n platform tot stand bring waar bates beskerming geniet. Weens die toenemende gebruik van die trustfiguur in die Suid-Afrikaanse besigheidsomgewing moes dit noodwendig volg dat die misbruik van hierdie figuur algaande begin plaasvind en dat die howe al meer in hierdie verband betrek word. Die grondgedagte van 'n trust is dat die beskerming wat dit bied nie misbruik moet word nie. Uitsprake oor "misuse and abuse of the trust form" "separation of control and ownership" "separation of trust assets and private assets" (om slegs enkeles te noem), dui slegs op enkele aspekte waardeur die howe tans op hierdie gebied gekonfronteer word. Die hof vervul hier 'n belangrike rol, juis omdat bestaande wetgewing só beperk is en daar meestal op regspraak en bestaande regsbeginsels gesteun moet word.
国家哲学社会科学文献中心版权所有