首页    期刊浏览 2025年08月24日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die verskille tussen Koue Oorlog en post-Koue Oorlog strategiese denke
  • 本地全文:下载
  • 作者:Abel Esterhuyse
  • 期刊名称:Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
  • 电子版ISSN:2224-0020
  • 出版年度:2012
  • 卷号:31
  • 期号:1
  • 语种:English
  • 出版社:Stellenbosch University
  • 摘要:Hierdie artikel het ten doel om die belangrikste verskille in strategiese denke tydens die Koue Oorlog en post-Koue Oorlog uit te lig. Die bespreking word gedoen teen die agtergrond van wat Brzezinski I beskryf as 'the three grand transformations' van hierdie eeu. Die eerste transformasie is deur die ineenstorting van die magsbalans in Europa en die beeïndiging van Europa se bepalende geo-politieke posisie in die wereld, teweeg gebring. Die 'Eerste Wereldoorlog' was in wese die laaste Europese oorlog wat deur belangrike globale Europese (koloniale) moondhede geveg is. Dit het op 'n poging uitgeloop om Europa, en indirek die res van die wêreld, op 'n nuwe beginsel te organiseer: die oppergesag van die nasiestaat. Deur nasionalisme het hierdie beginsel nuwe stukrag aan politieke emosie verleen. Dit het gevolglik nie daarin kon slaag om intemasionale veiligheid te verseker nie.
  • 关键词:strategiese denke;Koue Oorlog;post-Koue Oorlog;geo-politieke posisie;Brzezinski;laaste Europese oorlog;internasionale veiligheid;Europese (koloniale) moondhede
国家哲学社会科学文献中心版权所有