期刊名称:Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
电子版ISSN:2224-0020
出版年度:2012
卷号:3
期号:3
出版社:Stellenbosch University
摘要:Die verdedigingsorganisasies van die twee voormalige Boererepublieke het met die beëindiging van die Anglo-Boere-oorlog verdwyn. In Oktober 1902 het daar in Transvaal 'n heeltemal nuwe militêre stelsel tot stand gekom wat geen verband met die vorige gehad nie.
关键词:TRANSVAAL VOLUNTEERS AND CADETS; Anglo-Boere-oorlog;Transvaalse verdedigingstelsel;Britse militere tradisie;Witwatersrand;Zuid-Afrikaansche Republiek;Oktober 1902