首页    期刊浏览 2025年02月27日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE
  • 本地全文:下载
  • 作者:D. De Klerk ; L. Leach
  • 期刊名称:Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
  • 电子版ISSN:2224-0020
  • 出版年度:2012
  • 卷号:16
  • 期号:1
  • 出版社:Stellenbosch University
  • 摘要:Die SA Lugmaggedenkteken te Baysheuwel het 'n asemrowende uitsig oor Lugmagbasis Swartkop waar die SA Lugmag in 1920 sy ontstaan gehad het. 'n Kompetisie is deur die Instituut van SA Argitekte in 1958 in samewerking met SA Lugmagfonds en SA Lugmagvereniging geloods. Die beoordeling was onder leiding van Professor John Fassler, Dekaan van die Fakulteit van Argitektuur van die Witwatersrand Universiteit, Johannesburg. Die wenner nl. "Taylor and Taylor" is uit 40 inskrywings gekies.
  • 关键词:SA Lugmaggedenkteken;Baysheuwel;Lugmagbasis Swartkop;SA Lugmag;1920;Instituut van SA Argitekte;SA Lugmagfonds; SA Lugmagvereniging;Professor John Fassler;Fakulteit van Argitektuur van die Witwatersrand Universiteit
国家哲学社会科学文献中心版权所有