首页    期刊浏览 2025年07月19日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (II)
  • 本地全文:下载
  • 作者:L. Du Plessis
  • 期刊名称:Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
  • 电子版ISSN:2224-0020
  • 出版年度:2012
  • 卷号:5
  • 期号:1
  • 出版社:Stellenbosch University
  • 摘要:Die vyand is mislei en verras 'n Studie van amptelike rapporte van 1 SA Divisie dui duidelik daarop dat, terwyl 2 SA Infanteriebrigadegroep teen die Italiaanse kratervoorpos, Gorai, opgeruk het, 5 SA Infanteriebrigadegroep sy aandag gevestig het op die waterpunt, EI Gumu, iets meer as tien myI noordwes van Gorai. Verslae meld dat, soos in die voorafgaande artikel aangedui, die twee brigadegroepe op 1 Februarie 1941 aanmars totdat 'n bepaalde skeipunt bereik word, waar die tweede brigade regs geswenk het om sy doelwit Gorai te takel. Op die daaropvolgende geveg om Gorai, is in 'n vorige artikel gelet.
  • 关键词:Aanmars teen EI Gumu;1 SA Divisie; 2 SA Infanteriebrigadegroep;5 SA Infanteriebrigadegroep;Gorai
国家哲学社会科学文献中心版权所有