首页    期刊浏览 2025年07月19日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941
  • 本地全文:下载
  • 作者:L. Du Plessis
  • 期刊名称:Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
  • 电子版ISSN:2224-0020
  • 出版年度:2012
  • 卷号:4
  • 期号:4
  • 出版社:Stellenbosch University
  • 摘要:Suid-Afrikaanse magte na Oos-Afrika Suid-Afrika loods sy eerste offensief in die Tweede Wêreldoorlog, wat hy as bondgenoot van Brittanje en vyand van Duitsland en Italië binnetree, teen die Italiaanse ryk in Oos- Afrika. Om die vyand daar aan te pak, word die Suid-Afrikaanse Brigades 1, 2 en 5 vir voltydse oorlogsdiens gemobiliseer, en na 'n kort intensiewe opleiding na Oos-Afrika verskeep, onder bevel van brig-genl G. E. Brink, DSO,' wat met sy in Suid-Afrika saamgestelde hoofkwartier van 1 Suid-Afrikaanse Divisie, in November 1940 noordwaarts beweeg. Tot op hierdie oomblik moes slegs twee Britse divisies, naam/ik die Afrikadivisies 11 en 12, 'n front van 750 myI beskerm teen die moontlike militere ambisie van die Italianers, wat stewig in die saa/ sit in hul kolonie Abessinie. Trouens. Die Ita/ianers het hul getalsoorwig nuttig gebruik deur Brits-Somali/and te oorrompel, aan die grens van Kenia Brits-Moyale te beset, en selfs sestig myI na Buna deur te druk.
  • 关键词:Oos-Afrika;Suid-Afrika loods sy eerste offensief in WW II;brig D. H. Pienaar;1 SA Brigade;1 November 1940; Gilgil;2 SA Brigade;It-genl sir Alan Cunningham;Oos-Afrikaanse Mag; Britse Oos-Afrikaanse Mag
国家哲学社会科学文献中心版权所有