首页    期刊浏览 2024年09月19日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die leksikografiese aanbieding en behandeling van vaste uitdrukkings*
  • 本地全文:下载
  • 作者:RH Gouws
  • 期刊名称:Lexikos
  • 印刷版ISSN:1684-4904
  • 电子版ISSN:2224-0039
  • 出版年度:2013
  • 卷号:23
  • 期号:1
  • 页码:135-149
  • 语种:English
  • 出版社:Bureau of the WAT
  • 摘要:Vir leksikograwe is dit belangrik om in hulle besluite oor die insluiting van vaste uitdrukkings in hulle woordeboeke vertroud te wees met die status van vaste uitdrukkings as volwaardige leksikale items. Hierdie status behoort 'n invloed te hê op die manier waarop vaste uitdrukkings aangebied en behandel word. Na aanleiding van die behandeling in bepaalde woordeboeke word daar in hierdie artikel aangevoer dat vaste uitdrukkings lemmastatus in woordeboeke moet kry en wel deur as sublemmata opgeneem te word in 'n geneste teksblok wat geheg word aan die artikel van 'n lemma wat 'n sleutelwoord uit die vaste uitdrukking verteenwoordig. Die behandeling moet van 'n omvattender aard wees as wat tans die geval is in algemene woordeboeke. 'n Fokus op leksikografiese funksies vra om die insluiting van sekere aanduidertipes in die behandeling. Dit sluit onder meer etimologiese data in, asook eksplisiete leiding ten opsigte van kultuurgebonde vaste uitdrukkings. Sleutelwoorde : aanduider, deelartikeltrajek, gidselement, idiome, kognitiewe funksie, konteksleiding, koteksleiding, kultuurgebonde items, leksikografiese behandeling, leksikografiese funksies, lemmateken, lemmatise adressering, nes, nielemmatiese adressering, nis, sublemma, vaste uitdrukkings
国家哲学社会科学文献中心版权所有