首页    期刊浏览 2024年09月18日 星期三
登录注册

文章基本信息

  • 标题:'n Kritiese beskouing van woordeboeke met geamalgameerde lemmalyste
  • 本地全文:下载
  • 作者:DJ Prinsloo
  • 期刊名称:Lexikos
  • 印刷版ISSN:1684-4904
  • 电子版ISSN:2224-0039
  • 出版年度:2013
  • 卷号:23
  • 期号:1
  • 页码:371-393
  • 语种:English
  • 出版社:Bureau of the WAT
  • 摘要:Die onlangs gepubliseerde Groot Woordeboek (Afrikaans en Nederlands), ook bekend as ANNA, is die eerste woordeboek met 'n geamalgameerde lemmalys gebaseer op die model van Martin en Gouws (2000). ANNA baan ook die weg vir 'n soortgelyke benadering vir ander nouverwante tale soos die Sothotale en die Ngunitale van Suid-Afrika. Die voor- en nadele van vyf aspekte te wete (a) vergelyking en kontras, (b) gebruikersvriendelikheid, (c) ruimtebesparing, (d) ordening van betekenisonderskeidings en (e) die aanbod van 'n afsonderlike grammatikale kompendium word krities beskou. Die beginsels waarop amalgamering berus, die tersaaklike lemmatipes, asook enkele kenmerke van die model word vooraf kortliks bespreek. Sleutelwoorde: geamalgameerde lemmalys, verwante tale, oortolligheid, Anna, tweetalige woordeboek, afrikaans, nederlands, inligtingskoste, Sisteemkoste
国家哲学社会科学文献中心版权所有