首页    期刊浏览 2025年02月27日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Development of a guide for the visual assessment of the quality of clothing textile products
  • 作者:Helena M. De Klerk
  • 期刊名称:Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0378-5254
  • 出版年度:2003
  • 卷号:31
  • 期号:1
  • 页码:21-29
  • 语种:English
  • 出版社:South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences (SAAFECS)
  • 摘要:I nternet verbruikers van kleding-tekstielprodukte het nie die voordeel om die produkte te hanteer of aan te pas nie. Dit beperk hul oordeel oor sekere eienskappe van die produk. Dit kan weer 'n invloed hê op die keuses wat hulle maak, op hul verwagtinge van die produk en uiteindelik hul tevredenheid met die produk wat aangekoop is.
    Tot dusver is baie min navorsing wat konsentreer op die spesifieke probleme wat deur Internet kledingverbruikers ondervind word, gedoen. Wanneer kledingitems aangekoop word, is waargenome kwaliteit 'n belangrike faktor wat keuses en besluitneming be�nvloed. 'n Gids om kwaliteit visueel te beoordeel behoort dus van waarde te wees, veral vir die verbruiker wat sy/ haar aankope op die Internet doen.
    Die doel van hierdie artikel is om die konsepte verwant aan verbruikersbesluit-neming en koopgedrag in oënskou te neem, soos dit in bestaande modelle gebruik word. Die waarde van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word ook aangedui. Die stappe wat gebruik is om die konseptuele raamwerk te ontwikkel en die verskillende fases vir die voorgestelde navorsing oor die ontwikkeling en evaluering van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word bespreek.
Loading...
联系我们|关于我们|网站声明
国家哲学社会科学文献中心版权所有