首页    期刊浏览 2025年08月17日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:A needs assessment for consumer learning at a higher education institution
  • 作者:Eli Bitzer
  • 期刊名称:Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0378-5254
  • 出版年度:2008
  • 卷号:36
  • 期号:1
  • 页码:49-57
  • 语种:English
  • 出版社:South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences (SAAFECS)
  • 摘要:Hierdie artikel is gebaseer op 'n studie wat onderneem is om die behoefte vir kurrikulumontwikkeling vir verbruikersleer aan die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie te bepaal.Die Verenigde Nasies het reeds in 1985 'n beroep op opvoeders gedoen om verbruikersleer wêreldwyd te bevorder en toepaslike opvoedkundige programme te ontwikkel wat sensitief is vir kulturele tradisies. In die snelveranderende en komplekse verbruikersmark van vandag is dit veral tieners en jong volwassenes wat kennis en vaardighede benodig om ingeligte besluite te kan neem. Verbruikersbesluite waarmee hulle gekonfronteer word, sluit kwessies in soos finansies, lewenstylkeuses, bepaling van waardes, billike handelspraktyke en omgewingsbewaring. Internasionale studies toon dat daar 'n behoefte aan verbruikersleer bestaan, veral onder tieners en jong volwassenes. Kurrikula op skool verskaf egter nie genoegsame agtergrond en inligting om individue toe te rus om ingeligte en verantwoordelike verbruikersbesluite te neem nie. 'n Gebrekkige kennis van verbruikersregte en -verantwoordelikhede blyk ook 'n ernstige tekortkoming te wees. In Suid-Afrika speel historiese faktore inmiddels 'n groot rol in die gebrek aan kennis van en ervaring in verbruikerswese.
Loading...
联系我们|关于我们|网站声明
国家哲学社会科学文献中心版权所有