首页    期刊浏览 2025年02月28日 星期五
登录注册

文章基本信息

  • 标题:The pertinence of status factors in consumers' consideration of major household appliances
  • 作者:Alet C. Erasmus ; Sune Donoghue ; Nadine C. Sonnenberg
  • 期刊名称:Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0378-5254
  • 出版年度:2011
  • 卷号:39
  • 期号:1
  • 页码:47-55
  • 语种:English
  • 出版社:South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences (SAAFECS)
  • 摘要:Benewens die werkverrigting van huishoudelike toerusting word hulle in moderne huishoudings ook as belangrike tyd- en arbeidbesparende hulpmiddels beskou. Die toenemende belangrikheid van handelsmerke, ontwerp en gesofistikeerde tegnologie het daartoe gelei dat huishoudelike toerusting egter ook simbole van welvaart geword het. Hierdie verkennende studie wat in 2010 in Tshwane uitgevoer is, het ten doel gehad om vas te stel hoe belangrik die ekspressiewe dimensie van toerusting is wanneer verbruikers verskillende alternatiewe oorweeg: 446 bruikbare voltooide vraelyste is herwin vir ontleding. Verkennende faktorontleding het aangedui dat sewe faktore ter sake is wanneer verbruikers aankoopbesluite neem, waarvan vier status-verwant is. Tipiese aspirerende verbruikersgroepe, dit wil sê jonger en beter opgeleide verbruikers, was beduidend meer begaan oor die indrukwekkendheid van toerusting - 'n faktor wat die sosiale betekenis van toerusting pertinent geïmpliseer het en wat ook die potensiaal het om iemand se eie waarde te verhoog. Die belang van estetika en kommer oor die reputasie van toerusting blyk universeel te wees. Bevindinge kan kleinhandelaars en die industrie lei om hulle dienslewering te verbeter deur verbruikers se risikopersepsie te beperk en verbruikerstevredenheid te verhoog.
Loading...
联系我们|关于我们|网站声明
国家哲学社会科学文献中心版权所有