期刊名称:Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
印刷版ISSN:0378-5254
出版年度:2015
卷号:43
期号:1
页码:1-15
语种:English
出版社:South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences (SAAFECS)
摘要:Die doelwit van hierdie studie was om die dieet inname en voeding status van tienermeisies (n=156) en jong vroue studente (n=367) in Durban, KwaZulu-Natal (KZN), Suid-Afrika te bepaal. Geen nasionale voorkoms syfers vir groeivertraging, "wasting" (spierverlies) en ondergewig kon gevind word vir tienermeisies in Suid-Afrika nie, en hierdie studie is belangrik want dit is een van die eerste studies wat die voedingstatus van tienermeisies as 'n groep in KZN rapporteer.