首页    期刊浏览 2024年11月15日 星期五
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die relevansie van taalwetenskap vir spraak-taalterapeute
  • 作者:Ondene Van Dulm
  • 期刊名称:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
  • 电子版ISSN:2224-3380
  • 出版年度:2003
  • 卷号:32
  • 期号:1
  • 页码:1-20
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:Department of General Linguistics, University of Stellenbosch
  • 摘要:Taalwetenskaplike studies van kliniese verskynsels kan sowel praktiese as teoretiese probleme aanspreek. Taalwetenskaplike analises en beskrywings van die simptome van taalafwykings kan lig werp op verskeie praktiese probleme wat spraak-taalterapeute (STTe) ondervind tydens die kliniese prosesse van evaluasie, klassifikasie en remediëring. Só sal STTe byvoorbeeld kan baat by 'n teoreties-gefundeerde klassifikasiestelsel vir afasie-lyers, waar die aard van die onderliggende oorsaak van die waargenome taaluitvalle in ag geneem word, en waar die mees doeltreffende terapeutiese aktiwiteite geïmpliseer word. Wat teoretiese vraagstukke betref, kan insigte verkry deur die kliniese toepassing van taalwetenskaplike teorieë tot groot vordering in die verfyning van sulke teorieë lei, om sulke teorieë meer akkuraat te maak in hul verklaring van verskynsels van taalontwikkeling en -gebruik. As daar byvoorbeeld gekies moet word tussen kompeterende taalwetenskaplike teorieë oor die aard van spesifieke taalgestremdheid (STG), moet die verklaringsvermoë van die teorieë in die kliniese situasie in ag geneem word.
Loading...
联系我们|关于我们|网站声明
国家哲学社会科学文献中心版权所有