首页    期刊浏览 2024年10月05日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die ontstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasies
  • 本地全文:下载
  • 作者:Dreyer, Wim A.
  • 期刊名称:HTS Theological Studies
  • 印刷版ISSN:0259-9422
  • 电子版ISSN:2072-8050
  • 出版年度:2017
  • 卷号:73
  • 期号:5
  • 页码:40-52
  • DOI:10.4102/hts.v73i5.4564
  • 出版社:Hervormde Teologiese Studies
  • 摘要:Gedurende 2017 herdenk Lutherse en Calvinistiese kerke die Kerkhervorming wat 500 jaar gelede plaasgevind het. Hierdie hoofstuk fokus op Johannes Calvyn se eerste publikasies, dit wil sê publikasies wat verskyn het voordat hy met sy bediening in Genève begin het. Die fokus val op die drie belangrikste publikasies in hierdie periode, te wete sy 'Kommentaar op Seneca se De Clementia', die 'De Psychopannychia' en die eerste uitgawe van sy 'Christianae Religionis Institutio'. In hierdie eerste drie publikasies is 'n jeugdige Calvyn aan die woord. Ten spyte daarvan is die publikasies omvangryk en is dit duidelik dat Calvyn vroeg in sy lewe oor omvangryke kennis en insig beskik het. Die vroegste publikasies word somtyds as van minder belang geag. In hierdie bydrae word die stelling gemaak dat die publikasies van groot belang is omdat Calvyn talle van die gedagtes wat later in sy werke na vore kom, reeds in sy vroeë werke aan die orde gestel het.
国家哲学社会科学文献中心版权所有